We are Naartjie Productions, a team of traveling wedding videographers based in the Western Cape.
There is nothing more fulfilling and meaningful to us than documenting the story of two people madly in love. We want you to be able to look back at the crazy laughing, teary moments, epic adventures, and killer dance parties…again and again.
Our wedding films are captured and edited for the dramatic effect and mood. Any destination is welcome, so take us with you!
Ongelooflike goeie diens en uiters profesioneel. Laat mens baie gemaklik voel. Sal hulle sonder twyfel vir enige troue aanbeveel. Van my en Jana Van Greunen se kant af, kan ons nie genoeg dankie se nie. Julle twee weet beslis wat julle doen. Weereens baie dankie vir die moeite wat julle vir ons gedoen het.
Beste Deon en Jenny... Wow wat n asemrowende gevoel om video te sien en weer te beleef ..Dit kos net bitter baie spesiale mense om al die kosbare oomblikke vas te vang ....ek en ashwell is so dankbaar vir julle tyd en hardewerk! Mag julle besigheid van krag tot krag groei ...julle is tops!
Ek is woordeloos oor ons stunning video! Al die mooi oomblikke van ons spesiale dag is perfek vasgevang in die video! Ek weet nie hoe julle dit reg gekry het nie, maar julle het! Dis perfek, in elke opsig! Baie baie dankie! Julle was so gemaklik, tog professioneel van begin tot einde. Julle is al 2 stunning mense en laat mens so op jou gemak voel. Julle gaan definitief nog baie ver kom in die bedryf en ons sal julle beslis aanbeveel!